LO is a subject that is meant
to be fun, exciting and most of all,
children must be excited to go to LO class.
Now we are seeing bored faces when LO is mentioned.
LO must be an active subject so that children can
get some exercise and still learn while performing task in the form of
exercise.
LO does not mean JUST exercise it includes:
·
Recreational Activities
· Learning of sport skills
Traditional games
‘Camp Discovery’ is ideaal vir enige LO ontwikkelingsprogram om leerders se deelname binne en buite die klaskamer aan te moedig
Hierdie is hoofsaaklik 'n kampterrein geskik vir
rekreasie kampe. Hierdie kamp en aktiwiteite help om spanbou te ontwikkel en
individuele leierseienskappe te ontwikkel.
Aktiwiteite
wat gedurende die kamp plaasvind sluit die volgende in:
«
‘River rafting’
«
‘Absailing’
«
Hindernisbaan
«
Roei
«
…en nog vele meer!!
Dit is 'n goeie kamp wat u bied, ek wil net graag weet wanneer die volgende kamp aangebied word, want ek wil graag my LO klas daarnatoe neem.
ReplyDeleteGroete Astrid Talmaggies
Die volgende kamp wat aangebied word vind plaas vanaf 5 tot 10 Oktober. Hoop om julle daar te sien.
DeleteHoe groot is die groepe wat geakkomoddeer kan word by die kampterrein? Ek wil ook weet wat die leerders alles saam moet neem na die kamp toe?
ReplyDeleteEk sal dit waardeer as u my vroegtydig kan laat weet. Sien uit na die kamp.
Astrid Talmaggies
Die groottes van die groepe moet tussen 20 tot 40 leerders wees. Laat weet asb. vroegtydig wat die grootte van die groepe gaan wees. Die leerders moet net hul eie slaapgeriewe (matrasse word voorsien) en toiletware saamneem, verder word alles voorsien.
DeleteOns sien baie daarna uit om julle hier te hĂȘ!